Briewe aan God (eBoek)

Briewe aan God (eBoek) Patrick Doughtie...


Compartilhe


Briewe aan God (eBoek)





Vir Tyler is God n vriend, leermeester en sy grootste penmaat. Hy hanteer sy siekte deur sy gebede in die vorm van briewe aan God te skryf en dit daagliks te pos. Wanneer Tyler al dodelik siek is, begin die posman Brady McDaniels die briewe lees en ontdek die krag van die seun se gesprekke met God. BRIEWE AAN GOD is geïnspireer deur die fliek LETTERS TO GOD wat gebaseer is op die ware verhaal van die agtjarige Tyler wat aan terminale breinkanker ly. Patrick Doughtie, Tyler se pa, het die roman saam met John Perry geskryf en dit in samewerking met David Nixon, mede-vervaardiger van FIREPROOF en FACING THE GIANTS, verfilm. BRIEWE AAN GOD is n verhaal van lag, liefde en triomf en benadruk die belangrikheid van n liefdevolle en ondersteunende gemeenskap en kerk-familie in tye van nood. Dit is ook n verhaal van hoop in alle omstandighede, die soort hoop wat gevind word in die eenvoudige, kinderlike vriendskap met God.

Edições (1)

ver mais

Similares


Estatísticas

Desejam
Informações não disponíveis
Trocam
Informações não disponíveis
Avaliações 0 / 0
5
ranking 0
0%
4
ranking 0
0%
3
ranking 0
0%
2
ranking 0
0%
1
ranking 0
0%

0%

0%

João gregorio
cadastrou em:
05/07/2021 08:29:33

Utilizamos cookies e tecnologia para aprimorar sua experiência de navegação de acordo com a Política de Privacidade. ACEITAR