Hemel toe en terug (eBoek)

Hemel toe en terug (eBoek) Mary C. Neal


Compartilhe


Hemel toe en terug (eBoek)





Tydens n vakansie in Chili gebeur die ondenkbare met dr. Mary Neal. Terwyl sy op die Fuyrivier met haar kajak roei, word sy onder n waterval vasgekeer, en sy verdrink. HEMEL TOE EN TERUG is Mary se merkwaardige verhaal van haar geestelike reis en wat gebeur het toe sy van lewe na dood, en terug na die lewe op aarde beweeg het. Sy deel haar emosies en vertel wat sy in die hemel ervaar het, haar kommunikasie met die engele en hoe hartseer sy was toe sy besef dit is nog nie haar tyd om in die hemel te bly nie. Hierdie gebeurtenis het vir Mary n nuwe verstaan gegee van haar doel op aarde, haar bewustheid van God en haar verhouding met Jesus verinnig, en haar eie geestelike reis verdiep. HEMEL TOE EN TERUG sal jou herinner aan die hoop en belofte van die hemel terwyl jou eie wandel met God verryk sal word.

Edições (1)

ver mais

Similares


Estatísticas

Desejam
Informações não disponíveis
Trocam
Informações não disponíveis
Avaliações 0 / 0
5
ranking 0
0%
4
ranking 0
0%
3
ranking 0
0%
2
ranking 0
0%
1
ranking 0
0%

0%

0%

João gregorio
cadastrou em:
07/07/2021 11:20:41