Tamar, die ontsluierde (eBoek)

Tamar, die ontsluierde (eBoek) Francine Rivers


Compartilhe


Tamar, die ontsluierde (eBoek)





TAMAR, DIE ONTSLUIERDE is die eerste van vyf novelles oor die vroue in die geslagsregister van Jesus Christus. Hulle was Oosterse vroue wat in antieke tye geleef het, en tog kan ons hulle verhale toepas op ons eie lewe en die moeilike kwessies waarvoor ons te staan kom. Hulle was voorlopers. Hulle was dapper. Hulle het risikos geneem. Hulle het die onverwagte gedoen. Hulle het n uitdagende lewe gelei en soms foute gemaak. Hierdie vroue was nie perfek nie, maar God het hulle steeds in sy oneindige genade gebruik in sy perfekte plan om die Christus in die lewe te bring; die Verlosser van die wêreld. Tamar het haar lewe gewaag om die vrou te wees waarvoor sy geroep is. In haar lewe vergestalt die oorweldigende waarheid dat God ons omstandighede en ons soeke na Hom gebruik om sy plan te vervul. Ingesluit is n Bybelstudie in ses dele wat geskik is vir individue of groepbesprekings.

Edições (1)

ver mais

Similares


Estatísticas

Desejam
Informações não disponíveis
Trocam
Informações não disponíveis
Avaliações 0 / 0
5
ranking 0
0%
4
ranking 0
0%
3
ranking 0
0%
2
ranking 0
0%
1
ranking 0
0%

0%

0%

João gregorio
cadastrou em:
09/08/2022 04:19:16